
Dorp: Vryburg
Antwoord 1: Ons is 3 Generasie vroue wat saam in 1 Huis bly a.g.v omstandighede wat ons sterker en aan die anderkant uitgebring het en nader aan mekaar bring.
Antwoord 2: Ons is saam serum egskeiding en dood aan kanker in n tydperk van 2 Jaar, waar die Here my meisiekind as n engel general het om my te waarskuu van die bloed wat die monster in ons huis ingebring het deur n prentjie wat sy vir my geverf het. En so het Die Here my en haar gebruik ok my ma ye help om na my Pa om te sien op sy sterfbed. Die storms het ons almal ongelooflik laat groei nie net emosioneel nie maar geestelik en het my meisiekind emosioneel baie sterk en selfstandig gemaak. Al die seee het ons band onbreekbaar gemaak
Antwoord 3: My raad aan ma’s is om “consistent “ te wees. Kinders doen wat hul sien en nie wat hul hoor. Wees net jouself, deursigtig en opreg. Hanteer haar met liefde en respek en gee haar ruimte om haar opinie te geen maar met die vestandhouding dat jy steed die ouer is. Luister met aandag. Gee net genoeg liefde en sy maak enige slegte dag beter