
Dorp: Springs
Antwoord 1: Ons is net 2 doodgewone, alledaagse Ma&Dogter sonder fieterjasies! Geen pretensie, geen voorgee! En dit is hoe Ons verhouding werk, alhoewel ons albei “sterk” Vrouens is, is ons ook die sagste met mekaar, want wie beter verstaan n Mamma of n Dogter hart as ons twee!
Antwoord 2: Beslis die feit dat ek Ouma geword het! Wat is nou lekkerder om daar te wees en belangrik te voel en vertrou te word met Jou Kleinkinders! Die liefde, raad, omgee, lag, huil en moeg wees! En die wete dat sy weet Ek is 1 oproep weg en sal alles los vir haar! My Liefsteling, dinamiese Dogter
Antwoord 3: Vetroue, kan geld en geskenkies nie koop nie! Want as jy nie Jou Ma met jou helewese kan vertrou nie, die persoon wat jou 1ste lief gehad het, voor sy Jou naam geweet het! Vetrou met jou hele hart wn alles sal inplek val