
Dorp: Nelspruit
Antwoord 1: ONS is mekaar se veilige plek, wanneer die lewe te hard is dan is ons daar vir mekaar. ONS altwee het n passie vir die Here. ONS leer mekaar om nie krities te wees oor oneself nie en oneself te aanvaar soos die Here ons geskape het. Ek en my dogter verstaan mekaar, soms is woorde nie nodig nie. ONS oë vertel mekaar wanneer die hart en siel moeg is, dan is ons daar vir mekaar. ONS Bly nie kwaad vir mekaar as ons menings verskil het nie. ONS sal vir mekaar kyk en begin lag oor dit waaroor ons gestry het.
Antwoord 2: My Hoërskool loopbaan het nie goed begin nie. My eerste 4jaar was baie uitdagings gewees. Tot so mate dat ek nie meer wou Hoërskool toe gaan nie en eerder tuis onderrig oorweeg het. My ma was heeltyd aan my Sy en my moed ingepraat. Sy het my veilig laat voel, en ek het besef my ma sal altyd daar wees vir my. Sy sal my nie in n situasie los wat Sy weet ek nie kan hanteer nie. My ma het vir my gebid dat ek nie onder die wêreld en Sy mense knak nie. My dogter leer my so Baie elke dag. Sy is voorwaar n inspires vir my. Haar volwassenheid op haar ouderdom verstom my. Sy sal vinnig inter en my kalm hou as sy sien ek raak often. Ek Verseker my als sal uitdraai soos dit moet
Antwoord 3: Wees lief vir mekaar en aanvaar mekaar nes God ons geskape het. Ja daar is Baie uitdagings as tiener, maar as jy oop en eerlik is met mekaar kan jy as tiener die uitdagings lag lag uitsorteer. Wees altyd eerlik met mekaar, want as daar eerlikheid is is daar vertroue