Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Marley Strydom

Marley Strydom

Dorp: Steelpoort

Antwoord 1: Omdat my ma n engel is. Niks kan haar beter beskryf nie. Sys sag sys liefdevol, sy gee net om oor ander, sy sal haar lewe gee vir iemand wat sy nie eers ken. Sys n ma wat enige mens sal oor droom. Sys altyd daar, sy se nooit nee, sy help waar sy kan. Sy is n engel dit maak haar so spesiaal. N mens kan nie anders om haar net lief te he nie en wil keer teen slegte mense wat die liefde misbruik nie. So dankbaar dat sy my mamma is en dit maak dit so spesiaal.

Antwoord 2: Ek het saam haar gewerk vir so 3 jaar. My ma se liefde elke dag teenoor ander het my verstom geslaan hoe haar sagte hart oor elkeen staal. Maak nie saak of die werkers iets verkeerd doen nie sy het n sagte manier om met elkeen te werk. Diep in elkeen se hart in te klim en hul reg te help deur gebed en liefde. My ma is regtig n engel elke persoon wat haar regtig ken sal dit kan bevestig. Dit is nie maklik om n besigheid saam te bestuur nie want elkeen het sy eie manier, maar ek het in daai tydperk besef hoe dit is om n verskil te maak in mense se lewe en al stem ons nie altyd saam en dit moeilik is met keuses en mense te bestuur om dit te doen op jou knee voor die Here en met n sagte hart. Dit het my soveel respek gegee weereens vir my ma om dit elke dag te kon beleef.

Antwoord 3: Wees lief vir mekaar. Praat goed uit en maak baie tyd vir mekaar. Sit vaste reels en rigleine neer en wees n voorbeeld vir mekaar. Leef elke dag met dankbaarheid en sien elke moeilike tyd as n leerskool. Wees daar vir mekaar ten alle tyd