Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Santie Bothma

Santie Bothma

Dorp: Middelburg Mpumalanga

Antwoord 1: Ek as moeder het deur n baie moeilike tyd gegaan. Na n huwelik vn 20 jaar is ek wees, magteloos, met niks gelaat. Daar is soveel vroue wat deur hierdie selfde trauma gaan. Sharne het net een voudig in getree en my gehelp dat ek weer op my voete kon staan. Sy is n finominale enkel moeder en sake vrou vir haar dogter Madison.

Antwoord 2: Ek het 15 jaar gewag vir my dogter om swanger te raak en in haar moeilikste tyd in haar lewe was Madison aan haar geskenk wat beteken vir die mens is dit ontmoontlik, maar vir God is alles moontlik.

Antwoord 3: Gee mekaar spasie om jouself te ondek. Niemand nie eens jou eie dogter is die selfde mens as jy nie. Respekteer mekaar se waardes. En wees eerbaar teenoor mekaar in alle opsigte van persoonlike lewens-patrone.