Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Charléne Daniell

Charléne Daniell

Dorp: Pretoria

Antwoord 1: Ek is 37 getroud geen kinders. Woon in Pretoria my ma foon in Stilfontein ( sy en my stiefpa was in n lelike motor ongeluk) tenspuite van al haar probleme sal sy elke dag my oproep neem en ure met my praat.... Moed, Godheid, soms raas as sy moet... My honde sien sy as haar kleinkinders en dis iemand wat nie n eers n honde haar op haar klere van gehou het nie! Sy is n prag vrou en verdien n make over!!! En bederf!!! 500 woorde is te min..

Antwoord 2: Hoop die bly persoonlik... Maar my stiefpa het op my ma verneuk. En my man op my. Na dit en ons steed by hulle gebly. En toe gebeur my ma en stiefpa se motor ongeluk hulle was op arrive alive. Mens besef dan eintlik hoe kort die lewe is. My ma is my steunpilaar. En ek kan nie my lewe sonder haar indink nie... Syt my by gestaan met my grootse hartseer toe ek my 1 woef kind Charlie moes laat uitsit. En sy was nog net altyd daar!

Antwoord 3: Wees altyd eerlik met mekaar. Wees n oopboek. Al kry mens hoe skaam jou ma sal jou nooit beoordeel of van jou skinder nie. Sy is deur God aan jou gegee as jou beste vriendin... eintlik n engel...