Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Joline Moolman Ruline Moolman

Joline Moolman Ruline Moolman

Dorp: Johannesburg Suid

Antwoord 1: Ons is nie net ma en dogter nie, Ons is beste vriendinne. Ons dink en doen dieselfde.

Antwoord 2: Ons het wel nie altyd so goed oor die weg gekom nie, maar ma wees het ons altwee nader aan mekaar gebring. My ma was by my met my nood keiser met my seuntjie se geboorte en ek weet nie wie is die liefste vir hom nie ek of sy.

Antwoord 3: Maak nie saak wat in jou lewe gebeur nie of wie in jou lewe kom of gaan nie, daar sal niemand vir jou liewer wees as jou ma nie.