
Dorp: Middelburg Mpumalanga
Antwoord 1: Na twee dekades het my huwelik in een gestort. Ek was wees, magteloos en met niks oornag gelos. My dogter het met haar liefdes hart onmiddelik ingetree en my terug gebring op my voete. My bemagtig met haar sterkste eienskap omgee en liefde. Soveel ouer vrouens kom op hier die moeilike plek en dan is daar niemand vir hulle nie. Dit was in my beroep n baie seer plek.
Antwoord 2: Sharne my dogter is n baie sterk sake vrou en mens. Sy reik uit na baie maar dink nooit aan haarself nie. Na 14 jaar van afwagting is haar dogter Madison gebore in die mees moeilikste tyd van haar lewe. Dit het n verskil gemaak om die vreugde saam te kon deel. Madison wat beteken vir die mens is dit onmoontlik maar vir God is alles moontlik.
Antwoord 3: Respek word verdien tussen ma en dogter dis nie van selfsprekend nie. Spasie vir self ondersoek en uitdagings wanneer elkeen alleen wil wees. Liefde onvoorwaardelik in alle gebiede Waardering vir spasie en generasie gapings.