Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Patrys Swanepoel Ethel Swanepoel

Patrys Swanepoel Ethel Swanepoel

Dorp: Pretoria

Antwoord 1: Ons het n maak Nie saak "wat" onvoorwaardelike veehouding. Dag of nag. Ons is daar vir mekaar en Kan enige iets deel en Saam doen. Of selfs net stil wees en lees of musiek luister. Tyd saam is kosbaar

Antwoord 2: Beide ek en my ma is deur gesondheid uitdagings die afgelope Jaar. Niks is ooit vir my te veel Om vir haar te doen of vir haar Om my te help Nie. Ek is Al 6jr besig Om te skei en sy is my en my kinders se steunpilaar deur dik en dun. Ons het baie fun Tye ook saam en maak altyd tyd vir mekaar en bederf. Hierdie sal the ultimate bederf-sessie wees

Antwoord 3: Vergewe vinnig. Lag Saam en eet skelm laat aand sjokolade Dis goed vir die siel