Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Marcelle Hayden

Marcelle Hayden

Dorp: Sasolburg

Antwoord 1: My en my dogter is spesiaal omdat ons ’n band het wat nie maklik breek nie. Ons staan saam deur goeie en moeilike tye. Sy leer my om sterker te wees, en ek leer haar om in haarself te glo. Ons is nie perfek nie, maar ons is eg, liefdevol en daar vir mekaar – altyd.

Antwoord 2: Die band tussen my en my dogter is nog baie moeilik, maar ons probeer. Na my ekskeiding is dinge nie maklik nie, maar ons gee nie op nie. Ons werk elke dag daaraan om mekaar beter te verstaan.

Antwoord 3: Moenie opgee nie. Dis nie maklik nie, veral ná ’n skeiding. Party dae voel dit of niks werk nie, maar bly probeer. Net om daar te wees en aan te hou, maak ’n verskil.