
Dorp: Klerksdorp
Antwoord 1: Ek en my dogter deel ’n baie spesiale band. Ons is nie net beste vriendinne nie, maar ook spanmaats wat saam werk en saam droom. Ons het ’n trouvenue wat met liefde gebou is, en elke dag leer ons mekaar se harte nóg beter ken. Ons verstaan mekaar se hartseer én vreugde, sonder dat woorde altyd nodig is. Ons band is diep, eg en onbreekbaar – ons is waarlik onskeibaar.
Antwoord 2: Met baie tereurstellings wil sy bitter graag n mamma word. Die saam bid,huil en moed in praat elke maand dink ek het ons verhouding laat groei.
Antwoord 3: Die Here het jou uniek gemaak, daar is net een soos jy. N mens mag nooit moed op gee nie. NOOIT.