
Dorp: Pretoria
Antwoord 1: Die dag toe ek swanger was,het ek gehoop vir n dogtertjie.En my wense het waar geword.Die mooiste baba. Baie lief vir my dogter en sy vir my en ons n goeie verhouding met mekaar.
Antwoord 2: Ons nog altyd gelukkig met mekaar.My hart was seer die dag toe sy getrek het.Maar n Ma moet aanvaar die dag as jou kinders huis verlaat,maar is net n oproep ver.Daar was n mooi gebaar en n verassing toe ek vir haar verjaarsdag n pakkie afgelewer het kilometers van my af.Ons was in trane toe sy my bel en ons sover van mekaar af. Ek as Ma is gelukkig as sy gelukkig is.
Antwoord 3: Praat met mekaar en wees gelukkig as daar konflik is sorteer dit uit.En daar moet resep getoon word van beide kante af.