Inskrywings | rooi rose

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Tania Innes

Tania Innes

Dorp: Weskaap

Antwoord 1: Ek het Alexis gehaad toe ek 21 geword het. As n Jong ma moes ek vinnig groot word en sy was my leerskool. Alexis het my onvoorwaardelike liefde, geduld en harder werk deur die moeilike tye geleer. Sy het my deur dae gedra wat ek gedink het ek nooit die lig sou sien nie. Sy is my beste vriendin, my dogter en my rede om die beste mamma te wees elke dag.

Antwoord 2: Ek het in n baie kort tyd geskei, my werk verloor, ons huis en kar verloor en nie geweet ons ons oor weer die stukkies sou optel nie. Alexis was daar langs my en altyd herhinner dat as ons saam is sal ons alles deur maak. Haar "resilience" was my grootste inspirasie. Ons het n geleentheid vir werk gekry om Kaap toe te trek en die beste van moeilike omstandighede gemaak. 3 jaar later het ons, ons lewe aanmekaar, huis, kar, amazing werk, wonderlike verloofde en Nader aan mekaar as ooit. Die swaar tye define jou nie en as jy mekaar het, het jy alles!

Antwoord 3: Hou altyd communication oop.. praat wanneer dit goed en sleg gaan. Ondersteun mekaar deur alles. Wys jou dankbaarheid en onvoorwaardelike liefde. Aanvaar mekaar en aanvaar dat af daggies gebeur. Moenie vashou aan foute nie en vergewe vinnig. Moet nooit kwaad gaan slaap nie en begin jou dag altyd op n positiewe noot. Werk hard saam aan julle doelwitte en motiveer mekaar om die beste weetgawe van jouself te wees, niemand is perfek nie beweeg aan as jy n fout begaan het.