
Dorp: Somerset West Cape Town
Antwoord 1: Ek en my ma is Bonnie en Clyde, soul mates, best buddies, etc.... My ma het 3 toddlers op die ouderdom van 19 gehad wat sy self op haar eie groot genaak het. Ek salute haar dat sy ons nooit opgegee het vir adoption nie. Het weer getrou en n seuntjie gehad wat gesterf het op 9 jaar oud van kanker met n man wat n verhouding gehad het deur als dit. Ek was die laaste kind in die huis en het deur al die seer, loss en pyn met haar gegaan. Ek was my ma se stun pilaar, haar rots. Ek was na dit deur n mislunkde huwelik, gevolg deur n baie abusive verhouding. My ma het slapelose nagte gehad en elke keer as haar foon gelui het gedink dis om vir haar te se ek is vermoor. Maar syt nooit opgegee met my nie en ek op haar nie. Vandag is my ma getroud met n goeie man en ek ook. Ons doen als saam... gaan eet uit, gaan weg met vakansie, kuier elke naweek saam, video call seker 4 keer per dag, dink dieselfe, eet dieselde.... I am a carbon copy of my mom... just a taller version. Ek beef vir my ma, sy leef vir my. My ma is my superhero, idol, confident, my lifeline. Ons dra mekaar al al die jare deur ons pyn, seerkryen hartseer. Ons is die genesing vir mekaar se harte. Ons is mekaar se glue. Ons is mekaar se heel al en universe. Ons is beste vriendinne.
Antwoord 2: Ons het my boetie verloor op die ouderdom van 9 met kanker. Deur dit tyd het my pa n verhouding. My ma kon nie als hanteer nie en het haar lewe probeer eindig. Ek was die wen wat elke keer op haar afgekom het en haar gered het. Met my mislukte huwelik en abusive verhouding het my ma weer my support en nooit opgegee nie. Sy het by my gestaan en my gered van dood. Ons bond is uniek, onbreekbaar. Ons is mekaar se redding....support.... steunpilaar....soulmates
Antwoord 3: Wees altyd.op met mekaar. Mens dink soms dat jou ma sal kwaad wees oor iets wat jy gedoen het... maar onthou... n ma se liefde sal nooit breek of minder raak vir jou nie. As n dogter... ons almal maak foute maar onthou... jou ma het ook foute gemaak. N goeie verhouding vir ma en dogter is om beste vriendinne te wees, saam dinge te doen, gevoelens te deel, seer te deel, happiness te deel, blydskap te deel.... en liefde te deel.