
Dorp: Langebaan
Antwoord 1: Ons ma en dogter is baie vehouding is vir my baie spesiaal. My dogter is rerig my regterhand en nog meer ek dank Jesus elke dag vir haar en wens alle ouers so vehouding met hulle kinders toe. Ons het elkeen ons eie lewe sy in Brackenfell en ek in Langebaan ons maak plan om bymekaar te kom en tyd saam te spandeer. Ons hoogtepunt is hiking naweke weg en selfs op n Desember vakansie is Stormsrivier en al sy adventures ons hoogtepunt en ons altwee se lafenis vir ons siele. Die hiking uitstappies toets ons geduldt gereeld met mekaar en ons oorleef dit en beplan alweer ons volgende ene. Ons skiet gereeld saam op die skietbaan en sorg dat ons gereeld oefen sessies inkry. Sy is my persoon altyd daar vir my en sy weet ek is net n oproep ver weg. Ons is mekaar se te go to as die lewe druk.
Antwoord 2: Sy het haar ma se min gedult en hardkoppigheid dit toets ons verhouding gereeld maar ons is weet wanneer ons verkeerd is of was. Ons sal nie huiwer om vir die ander een jammer te se en omveskoning te vra nie want n verhouding is werk werk en werk. Ons is lief vir mekaar.
Antwoord 3: Beplan tyd saam doen adventures uit julle comfort zone en se altyd jammer. Wees lief vir mekaar.