Inskrywings | rooi rose
Mon-Fri 09.00 - 17.00

Kompetisie inskrywings

← Terug na alle inskrywings

Cornell Jacobs

Cornell Jacobs

Dorp: Bloemfontein

Antwoord 1: Die grootste voorreg vir my is om Emma se ma te wees. Sy is a Baie unieke kind en maak mamma wees wonderlik. Ons is besties in elke opsig. Ons is shopping partners, foodies, gym buddies en hou van die see! Strand dae maak ons gelukkig! Tieners is a spesie op hulle eie, maar die een is specia! Sy deel haar dae met my en ek lag lekker vir al die maaitjies se lawwe streke! Ons is “two peas in a pod” en verstaan mekaar se behoeftes en vreugdes en deel die moeilike dae om dit ligter te maak. Ek leer elke dag by Emma hoe I’m ligter te wees, beter te wees!

Antwoord 2: My man se beroep verg Baie tyd weg van die huis. Dit was a groot aanpassing vir die hele gesin. Ek moes my week bedank om al ons kids Se belange te kon meemaak. Dit was a moeilike ding vir my maar dit her my Nader aan my kids gebring en Emma was daar elke dag seeker te maak ek is okay. Dit was die beste ding wat kon gebeur vir ons gesin

Antwoord 3: Luister na mekaar. Sonder om raad te gee. Luister om te verstaan. Gee Baie drukkies! Dis underrated!