Inspirasie vir KANSA-tee 2019: Blom in volkleur saamgestel deur Catherine Schenck en Melissa Myburgh
Dis KANSA-tee-tyd!
Ons is so opgewonde vir vanjaar se KANSA-tee in samewerking met SPAR! Daar is drie pragtige geleenthede wat jy kan bywoon in Bloemfontein, Pretoria en Stellenbosch.
Die Bloemfontein-KANSA-tee vind plaas op Saterdag 14 September 2019 by Monte Bello Estate. Loer hier vir meer inligting.
Die Stellenbosch-tee vind plaas op Saterdag 12 Oktober 2019 in die Stellenbosch-stadsaal. Klik hier vir verdere inligting
En laastens maak ons ’n draai in Pretoria op 30 Oktober by die St. George Hotel. Kyk hier om meer uit te vind
Lees ook: Lize Vermeulen van Makietie-makers het vir ons die beste raad vir KANSA-tee gegee
Vanjaar se tema is Blom in Volkleur
Loer hier na ons mooi foto’s vir inspirasie.

Loer ook: Ons het vir 3 blomkunstenaars vir hul beste idees vir Paastafels gevra.


Sitrus-amandel-en-lemoenbloeiselkoek met mascarpone
Klik hier vir die resep: Sitrus-amandel-en-lemoenbloeiselkoek met mascarpone

Klik hier vir die resep: Blomkoekies

Klik hier vir die resep: Rooibostee-en-pomelo-ontbytpons

Klik hier vir die resep: Viooltjiemakrolletjies

Klik hier vir die resep: Allerfraaiste teetydkoekies


Klik hier vir die resep: Suurlemoenkoek
Klik hier vir die resep: Meringue-rosies
Klik hier vir die resep: Franse vrugtetertjies



Klik hier vir die resep: Pienk lamingtons




Klik hier vir die resep: Petite Charlotte


Klik hier vir die resep: Suurlemoen-meringuetertjies
Klik hier vir die resep: Madeleines



Klik hier vir die resep: Chou-swane



Inspirasie vir KANSA-tee 2019



Klik hier vir die resep: Perskepasteitjies

Inspirasie vir KANSA-tee 2019




Klik hier vir die resep: Pienk pons

Klik hier vir die resep: Eendlewer-en-lemoenpatee met karamelvye

Klik hier vir die resep: Outydse lemoenkoek




Klik hier vir die resep: Donkersjokolade-en-amandelkoek

Klik hier vir die resep: Rooswater-en-amandelkoek


Inspirasie vir KANSA-tee 2019
Lees ook: Hoe om blomkranse reg te dra
Gesels saam met ons op facebook!













