Katoenkomberse kan gereeld gewas word om die opbou van allergieë te beveg. Dit is ook lig genoeg om in die somer te gebruik en warm genoeg vir die winter. Die beste van katoenkomberse is die feit dat dit asemhaal om optimale gemak te verseker.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Wol kan swaar of lig wees en word dikwels regdeur die jaar gebruik. Sommige wolkomberse kan krapperig wees, maar die meer moderne weergawes is glad en gemaklik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
’n Donskombers is soortgelyk aan ’n dons-duvet, net dunner en ligter. Donskomberse bestaan uit ’n vere-binnelaag wat deur katoen omhul word. Dons is egter baie warm en hanteer vog nie baie goed nie. Dit kan tot nagsweet lei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Daar is baie sintetiese materiale vir komberse, waarvan akrilies en poliëster die algemeenste is. Hierdie komberse is warm en geneig tot statiese elektrisiteit. Dit vergader ook stof, hare en los drade. Dit is egter die goedkoopste komberse op die mark.
Hierdie komberse is snoesig, warm en nie te swaar nie. Dit is veral gewild onder kinders.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.