Kry katte en honde ook Alzheimersiekte? deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: pixabay
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ouer troeteldiere kan inderdaad ’n breintoestand soortgelyk aan die menslike vorm van Alzheimer se siekte ontwikkel. Dit staan bekend as “canine or feline cognitive dysfunction syndrome”.
Navorsing toon dat byna 70% van bejaarde honde minstens een simptoom het, en sowat die helfte van katte ouer as 15 jaar toon ook tekens van kognitiewe agteruitgang.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Dis noodsaaklik dat jy gedragsveranderinge met jou veearts bespreek, want ander mediese toestande moet eers uitgeskakel kan word.
pixabay
Die goeie nuus is dat voorkomende behandeling, oefening, ’n stimulerende omgewing, die regte aanvullings en ’n gesonde, gebalanseerde dieet vir sy spesie (dus, nie wat jy dink hy of sy sal geniet nie, maar wat veeartse aanbeveel) jou beste vriend nog baie gehaltetyd kan gee, mits die toestand vroeg genoeg gediagnoseer word.
pixabay
Lees ook: ‘Menskos’ wat giftig is vir honde
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.