'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Paasfees is om die draai en ons het nog net ’n paar dae oor om die meeste van die warm dae en koeler aande te maak deur ons tyd buite deur te bring.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
GARDENA het die perfekte dekoroplossing wat jou patio en tuin met hul ClickUp!-stelsel kan ophelder.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }ClickUp! is ’n veeldoelige stelsel, wat dit moontlik maak om verruilbare dekorstukke vir verskillende geleenthede te gebruik. Die reeks sluit versierings vir elke seisoen in: van ’n stylvolle bak vir lente of ’n elegante windlig vir die koeler herfsaande.
Dit is praktiese en innoverend ontwerp sodat jy met een klik iets kan uitruil – dis gemaklik en moeiteloos! Alle elemente kan op die ClickUp!-handvatsel gebruik word, wat jou die vryheid gee om dit enige plek in jou tuin te plaas.
Dan vir ekstra gerief, is daar die BalconyClamp wat ideaal is as jy daarvan hou om tyd op jou balkon of stoep deur te bring. Die ClickUp!-elemente is gemaak om goed in hierdie ruimte te pas.
Die meeste insekte, veral bye, soek skuiling soos die herfsmaande begin om sodoende die winter te oorleef. Voordelige insekte help bestuif, verminder plae en vermeerder biodiversiteit. Met die hulp van ’n nes wat GARDENA ClickUp!-insekhotel bied, het klomp insekte ’n plekkie om te bly – twee kamers vir bedreigde wilde bye en een vir skoenlappers en liewenheersbesies wat help om die inheemse diversiteit van spesies te bewaar.
Die GARDENA ClickUp!-voëlvoerder is ’n moderne voëlvoerder, wat spesiaal ontwerp is om geveerde gaste met ’n klein tuinrestaurant nader te lok. Hierdie wisselwerking tussen aantreklike, stylvolle ontwerp en jou voëlgaste is pragtig om te sien. Die bedekte koshouer is van baie deursigtige akrielveselglas (PMMA-materiaal), wat dit geskik maak om in die skottelgoedmasjien te plaas, en die skoonmaak daarvan vergemaklik. Hierdie voëlvoerder sal die oog in jou tuin vang.
Herfs en winter is die perfekte tyd om warm ligte by jou tuin en balkonne te voeg. In die donkerder helfte van die jaar, voeg fakkels iets besonders tot jou tuin. ’n Vuurliggie gee ’n warm gloed aan die kouer herfsaande en koeler omgewing wat ’n lekker verwelkomende atmosfeer skep om in te sosialiseer.
Die GARDENA ClickUp!-leefstylstelsel vir alle seisoene van die jaar.
Lees ook: Passie aangedryf deur GARDENA
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.