1. Katoenbeddegoed word geken aan hul garing-telling, wat dui op die hoeveelheid garing in die eenheid. Die meeste beddegoed word gemaak van sowat 200 garing-telling terwyl die duurder items tot 500 garing-tellings het. Indien jy twyfel oor die telling, hou die item teen die lig. ’n 500 garing-telling sal nie deurskyn nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }2. Die beste wolkomberse is afkomstig van Merino-wol. Dit is baie warmer as sintetiese komberse, maar sintetiese komberse is nie-allergies en dit was makliker.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }3. Daar is verskillende dons duvet-binnekante. Die beter kwaliteit dons word nie so dik gestop nie en is warmer en ligter as die goedkoper weergawe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }4. As jy van duurder duvetslope hou, is dit ’n goeie idee om liefs goeie kwaliteit lakens te koop en jou eie duvet te maak.
5. As jy flennie-lakens verkies, maak seker dat dit klaar gekrimp is. Anders sal dit na die eerste was te klein wees vir jou bed.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }6. Wanneer jy ’n bed met ’n ekstra bolaag aanskaf, is dit nodig dat jy ook lakens met ekstra diepte koop. ’n Groter of langer laken sal nie effektief wees nie. Die diepte is optimaal.
1. Fynn Queen-deken (R1 499) van Country Road
2. Morroccon tile-duvet (R550) van Woolworths
3. Garden Floral-duvet (R1 199) van Woolworths
4. Paisley paneled-duvet (vanaf R259 tot R429) van Mr Price
5. 100% Linne duvet-oortreksel (R2 495) van Weylandts
6. Romantiese kersie (R49.99) van Mr Price
7. Kers (R139) van @Home
8. Kers in ’n fles (R169) van @Home
Verskaffers
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.