kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie engele

Jy benodig

  • Kunsgom
  • Groot krale vir die koppe
  • Blokkie
  • Wol vir die hare
  • Wit felt
  • Shweshwe materiaal
  • Naald en gare
  • Kraletjies vir bykomstighede
  • Pypskoonmakers
  • Penne
  • Stokkies in die lengte van die lywe
  • A4 karton

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Maak dit so

  1. Druk die stokkie in die opening in die kraal en plak die kop vas. Die blokkie is die fondament waarop die engel staan. Boor ’n gaatjie in die blokkie en gom die onderpunt van die stokkie in die gaatjie vas. Laat droog word.
  2. Vorm verskillende haarstyle met die wol. Gom aan die kop vas.
  3. Draai gare om die pypskoonmakers en draai die pypskoonmaker om die nek-area van die engel om arms te vorm.
  4. Sny die shweshwe-lap in ’n reghoek. Die korter kante moet gemeet word vanaf die onderkant van die kop. Ryg die een lang kant van die lap in en maak stewig onder die arms vas om die rok te vorm.
  5. Teken ’n gesiggie op die kop. Ryg krale in vir die bykomstighede.
  6. Sny vlerke uit die karton en gom vas aan die agterkant van die engel.

Vir meer inligting kyk by Your Family se webwerf

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

13 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.