Maak self ’n Appelkrans. Hierdie kom oorspronklik uit ’n storie in die Desember 2006-uitgawe van rooi rose. Deur René Slee, foto’s deur Leana Clunies-Ross
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
1 Laat lê ’n oasiskrans in water tot dit deurweek is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }2 Druk eers die krans vol varinkies (jy kan ook konifeertakkies, fynbos, kuslaventel en peperboomtakkies gebruik, of akkerblare een-een indruk) en versier die blaarkrans dan met saadkoppe en appels. Anker die appels (soos bo verduidelik) met sosatiestokkies vas.
3 Voltooi die krans deur ’n glaswindskerm in die middel te sit en binne-in ’n potjie waarin lang, rooi kallalelies staan gemaak word. ’n Lekker lang, vet kers in die skerm pleks van die blomme sal net so effektief lyk.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.