Lente het aangebreek, en so ook Essie se nuwe reeks lenteskakerings. Ons sien uit om hierdie skakerings te toets, net betyds vir ’n warmer seisoen en sandale.
Die Essie-lentereeks word beskryf as ’n spieëlbeeld van dit wat onlangs op die loopplank te sien was, baie pastelle en kunsmotiewe. Essie Weingarten (eienaar) sê “Walk on the wild side” met hierdie nuwe reeks.
Hier is die pragtige sakerings, watter een is jou gunsteling?
Hide & Go Chic

Spin the Bottle

Fashion Playground

Style Hunter

Truth or Flare

Romper Room

