Hierdie reeks met ses unieke skakerings sal deel vorm van OPI se permanente kleur-reeks.
Hier is die reeks:
Die nuwe OPI Put a Coat On (Colour boosting base coat) basis-lagie is wit, en spesifiek ontwerp om skakerings wat jy bo-oor verf meer helder te vertoon.

Juice Bar Hopping

Down To the Core-al!

You are so Outta Lime

