1. Sit ’n groot rol boerewors in ’n knyprooster en braai oor matige kole tot gaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
2. Meng die afgesnyde pitte van 2 mielies, wat ook oor die kole gerooster is, 200 g babatamaties, middeldeur gesny, 1 baie fyn gekapte rooi ui, 1 avokado, in blokkies gesny, 6-8 klein komkommers (of 1 groot komkommer), in repe gesny, ’n hand vol koljanderblare en ’n hand vol kruisementblare en geur met sout en peper.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3. Sprinkel 45 ml (3 e) olyfolie en die uitgedrukte sap van 1 lemmetjie of suurlemoen oor die slaai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
4. Skep die slaai op die gaar worsrol en sit met groot lepels suurroom en ekstra lemmetjiewiggies voor.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.