• Ons lewensduurte is ’n maksimum van 85-95 jaar.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Ons liggame word deur verskeie biologiese klokke gereguleer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Ons dag-nag-klok en ons seisoenale klok word deur ons melatonienvlakke aan- en afgeskakel. Melatonien is ’n hormoon wat onder meer in die pineaalklier en in die retina van jou oog gevorm word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Donkerte stimuleer die vorming van melatonien. Lig onderdruk die vorming van melatonien. (Dit is veronderstel om sonlig te wees maar jou liggaam onderskei nie tussen natuurlike en kunsmatige lig nie).
• Hoe vroeër jy saans gaan slaap, hoe meer melatonien het jy.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Maar namate jy ouer word, neem jou melatonienvlakke af.
• Navorsers vermoed nou dat ’n lae melatonienvlak jou lewensduurteklok afskakel.
• Daar is verskillende maniere om jou melatonienvlakke hoog te hou en so jou lewensduurklok langer te laat loop. Jy kan baie min eet (deur die sogenaamde kilojoulebeperkingslewenstyl te volg) of altyd vroeg gaan slaap … of ‘n melatonienaanvuller gebruik.
• Hoeveel melatonien is veilig? Jy gebruik te veel as jy bedags slaperig is. Hoewel mense melatonien met die grootste veiligheid vir drie maande kan gebruik, weet niemand wat dit op die lange duur aan jou kan doen nie. Dit word ook nie aanbeveel vir mense met outo-immuunsiektes en mense op bloedverdunners (weens hart of beroerterisiko) of op diabetesmedisyne nie.
En onthou: die navorsing is nog maar in die beginstadium.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.