Kleure van die liefde die ideale wegkomkans wat ma sal laat vergeet van enige saai alledaagsheid (R200)
rooirosewinkel.co.za
Iets vir haar klerekas

“Ontbyt”-skoene (R1 350)
Hot Chocolate Designer shoes by little birdie.co.za
Iets vir haar hande

Lat maak vir ma ringe met haar geliefdes se name op (R320 elk)
Ruby Rose Jewellery by littlebirdie.co.za

Vrolike tekkies om die wêreld te plat te stap (R1 499)
Le Coq Sportif

Veertjie-armband in sterling silver (R630)
thula by hellopretty.co.za
Iets vir die kreatiewe ma

#rooirose75-kaartjies deur Stohne (R30 vir ’n pak van 4)
rooirosewinkel.co.za

Hello Jane-bamboesdrupmatjies: Met ’n voëltjie, roos of Protea (R160 vir ’n stel van 4)
rooirosewinkel.co.za
Vir haar huis

Fluweel-blommekussing (R299)
@Home

A4 blomme-notaboek (R29,99)
Mr Price Home

Keramiek-houer en kers (R199,99)
TYPO
Vir die stylvolle ma

Blom-tassie (R1 199)
Accessorize

Ontspanning in ’n bottel vir ’n ma wat revitalisering nodig het. Liquid Yoga (R725)
Mio

