Foute wat jy in die gim maak wat jou tyd mors
Oefen-aankope om jou jaar (en oefenroetine) ‘n hupstoot te gee deur Susra Matthee en Bea Lingenfelder. Hooffoto: Pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Die Machina ontwerp van Under Armour kombineer die gemak van ’n langafstand drafskoen, met die spoed-element van ’n hardloopskoen. Net wat jy nodig het om jou ’n hupstoot in 2020 te gee.
Die skoenreekse wat hierdie jaar onder die “run suite”bekendgestel word, is digitaal gekoppel sodat kopers nie net hul oefening kan monitor nie, maar ook insig in hul vorm van stap te kry. Hoe? In Februarie het Under Armour ’n regstreekse, virtuele “afrigter” bekendgestel, naamlik Form Coaching. Hierdie verpersoonlikte funksie bied leiding en hulp aan gebruikers om hul postuur en styl tydens stap of hardloop te verbeter. Daar is talle ander funksies ook by die skoen ingesluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees ook: Jy kan in net ses minute (en by die huis!) goeie oefening kry
(R2 999) Beskikbaar teen Junie by winkels wat Under Armour-produkte aanhou
Die nuwe winter-herfsreeks van HI-TEC vang die oog met ’n gebalanseerde mengsel tussen helder en neutrale kleure en sagte patroonafdrukke.
HI-TEC-kledingstukke is ontwerp om goed te voel teen jou vel sodat jy dit met gemak kan dra, selfs ná jou oefensessie. Jy sal nie net mooi lyk nie, maar ook goed voel met die gemaklike snitte. Die ontwerpe bestaan uit hooggesnyde spanbroeke, sportbra’s wat uitstekende ondersteuning en bedekking bied, en ligte katoenhemde wat jou vel laat asemhaal.
Dit is vanaf Junie aanlyn beskikbaar by www.hi-tec.co.za en alle HI-TEC-winkels.
Lees ook: Die 5 beste oefeninge vir ’n ferm agterstewe
Die Sydney-gebaseerde handelsmerk, P.E Nation, is bekend vir hul veelkleurige en modieuse oefenklere en is die topkeuse vir moderne vroue regoor die wêreld. Die P.E NationXH&M-versameling bestaan uit klere, swembroeke, onderklere en bykomstighede in meer volhoubare materiale. Dit is ontwerp in samewerking met die H&M-span en is beskikbaar in die V&A Waterfront en Canal Walk.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.