kategorieë: Leef gesondGesondheid

Ontdek die nuwe UltraFlora®-reeks – nou gerieflik yskasvry

Metagenics is baie opgewonde om hul verbeterde UltraFlora®-reeks bekend te stel. Dit is nou in yskasvrye verpakking beskikbaar vir groter gerief!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Hoekom yskasvry?

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons innoverende ProtectAir®-tegnologie en Activ-Vial™-verpakking verseker:

  • Optimale duursaamheid: Probiotika sal tot en met die vervaldatum kragtig en doeltreffend bly.
  • Topbeskerming: Beskerm teen vog, lig en hitte.
  • Gerieflike berging: Perfek vir daardie aan-die-gang-lewenstyl.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Ontmoet die UltraFlora®-produkte:

  • UltraFlora® Regular Probiotic

Ondersteun gesonde dermfunksie en gereeldheid. Ideaal vir daaglikse spysverteringsbalans.

  • UltraFlora® Complete Probiotic

Formule met verskillende stamme en wat vir spysvertering, immuniteit, velgesondheid en energie gebruik kan word. 90% van gebruikers voel binne twee weke ’n verskil in hul maag se balans.

  • UltraFlora® Baby Probiotic

’n Gerieflike vloeibare probiotika vir babas en jong kinders. Ondersteun ’n gesonde dermomgewing en kan by melk of kos gevoeg word.

  • UltraFlora® Kid’s Probiotic

’n Heerlike koubare opsie vir kinders se derm- en immuungesondheid. Bied 24-uur ondersteuning.

  • UltraFlora® Women’s Probiotic

Ontwerp vir vroue. Ondersteun vertering, immuniteit, vaginale gesondheid, en meer. 86% van vroue het sigbare voordele aangemeld.

  • UltraFlora® IB Probiotic

Verlig opgeblasenheid en ongemak terwyl dit die ingewande en immuunstelsel beter laat werk. Bied 24-uur dermondersteuning.

  • UltraFlora® Acute Care Probiotic

Verminder die risiko van diarree wat met antibiotika geassosieer word en bevorder normale dermbewegings. Ideaal om tydens reis of saam met antibiotika te gebruik.

  • UltraFlora® Balance Probiotic

Ondersteun algehele derm- en immuungesondheid met vinnigwerkende, 24-uur dermondersteuning.

Voordele van UltraFlora®-probiotika:

  • Klinies bewys: Praktisyns beveel dit aan vir die hele liggaam om gesond te wees.
  • Vinnigwerkend: Begin jou ingewande se gesondheid binne 30 minute ondersteun.
  • Hoë krag: Een kapsule bied meer probiotiese krag as 15 bottels kombucha!

Met die UltraFlora®-reeks begin beter gesondheid met net een kapsule per dag. Of jy nou spesifieke bekommernisse wil aanspreek of alledaagse welstand soek, daar is ’n UltraFlora®-produk vir jou.

Ervaar die verskil

Keer jou maag se gesondheid heeltemal om met die gerief van yskasvrye UltraFlora®-probiotika. Besoek www.metagenics.co.za of kontak jou gesondheidsorgpraktisyn om meer uit te vind.

Ultra eenvoudig. Ultra gerieflik. UltraFlora®

https://healthpharmacy.metagenics.co.za

Lees ook: 11 gesondheidsondersoeke wat vroue moet doen

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Gure voorspellings vir ‘Suidooster’ – en die Kaapse Dokter speel met niemand nie!

  Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.