Foto’s: Getty Images
Die Oscar-toekennings is die grootste aand op die Hollywood-kalender, en lewer altyd van die beste rooitapyt-modes van die seisoen. Hierdie jaar was geen uitsondering nie.
Baie bekendes se gunstelingtrend by vanjaar se seremonie, wat by die ikoniese Dolby-teater gehou is, was Sparkling nudes.
Hierdie bekendes het dié trend die beste uitgebeeld met hul glinsterende rokke wat vol detail, maar steeds stylvol, is.
Demi Moore in Armani Privé

Selena Gomez in Ralph Lauren

Emma Stone in Louis Vuitton

Halle Berry in Christian Siriano

Ariana Grande in Schiaparelli

Felicity Jones in Armani Privé

Mindy Kaling in Oscar de la Renta

Nog ‘n paar van ons gunsteling-uitrustings:
- Michelle Yeoh in Balenciaga
- Lisa in Markgong
- Ana de Armas in Louis Vuitton
Lees ook: Vyf-vinnige-vrae- met Laura-Lee Mostert oor haar droomrol in Binnelanders



