Verf volstruiseiers met verf van jou keuse. Gebruik die eiers in jou voortuin of op jou tafel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Gebruik gedroogde takke of ogiesdraad en sit verskillende kleure sjokolade-paaseiers daarin.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Koop twee glasflessies en vul dit met paaseiers. Vir ’n ekstra tikkie oulik, sit ’n sjokoladehasie op die deksel van die flessie. Hierdie kan as ’n geskenkie gebruik word.
Neem ’n klomp gedroogde takke en plaas dit in ’n blompot sodat dit lyk soos ’n boom. Knip hasies uit wit karton en hang in die boompie. Koop lint en gebruik ’n krammasjien om lussies te maak vir die witsjokolade-eiers (sien foto). Hang die eiertjies ook in die boom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Klik hier vir meer Paasfees inspirasie.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.