Pret aktiwiteite om kinders besig te hou hierdie vakansie
Maak jou eie klipkaktus

Lees ook: 7 heerlike etes met kos wat reeds in jou spens is
3 papierdiertjies om te maak
Klik hier vir die oulike projek van ons sustertydskrif, living & loving
Maak speelklei vir kinders

Kyk hier!
Eenvoudige kolwyntjieresep
Bak die lekkerste, maklikste kolwyntjies saam met die kinders!
Maklike papierpoppies
Klik hier vir die oulike idee van living & loving
Maak materiaalvissies

4 doen-dit-self-speletjies vir die kinders
Kyk net na hierdie oulike idees van living & loving
Maak ’n ruimtetuig-spaarbussie
Maak self papiergewigte

Doen dit saam: ’n Oulike speeltentjie
Bou hierdie tentjie van living & loving vir jou kleuter
Maak jou eie teekoppiekers

4 sensoriese spel-aktiwiteite vir jou kleuter
Kyk net na hierdie oulike idees van living & loving!
Maak ’n eenbeentjiebaan

Borrelvissie
Maak kleurvolle glasflesse

Op soek na nog lekker doen-dinge?
Besoek gerus ons sustertydskrif, Your Family, se webwerf vir die heel oulikste aktiwiteite vir kinders (en volwassenes!). Klik hier
living & loving het ook die oulikste idees! Klik hier om te sien wat hulle voorstel.









