Foto: AndreyPopov/istock images
Wanneer psigososiale faktore soos stres die brein en sentrale senuweestelsel beïnvloed, kan beide die vagus-senuwee en jou dermfunksie negatief beïnvloed word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Progast is natuurlike gastro-intestinale ondersteuningsdruppels met 10 botaniese ekstrakte wat oplossings bied vir diegene wat op soek is na ’n effektiewe farmaseutiese, dwelmvrye oplossing vir hul dermprobleme.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Progast veroorsaak ’n kommunikasie-interaksie met jou neurologiese sisteem wat die effekte van stres en ander psigososiale faktore op die maag-brein-as teenwerk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die Progast natuurlike gastro-intestinale middel is klinies bewys en verseker die volgende:
Maak gastro-intestinale ongemak iets van die verlede met Progast. Dit bring natuurlike verligting aan die ongemak van medies gediagnoseerde maag-brein-as en funksionele indigestie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
• Ulmus Rubra: veroorsaak refleksstimulasie van senuwee-eindpunte in die reeks hol organe wat verbind is met die kronkelende buis van die mond tot die anus. Dit lei tot slymafskeiding en beskerming teen maagsere, kolitis, divertikulitis, dermontsteking, suurheid, diarree, hardlywigheid, aambeie en prikkelbare dermsindroom.
• Angelica Archangelica: Bevorder vertering en bring verligting aan buikkrampe/spasmas.
• Carum Carvi: Verminder gas en help om buikkrampe te verlig.
• Silybum Marianum: Verminder gas en verlig sooibrand.
• Melissa Officinalis: Verlig buikkrampe/spasmas en gas.
• Menth x Piperita: Verlig buikkrampe/spasmas, maagpyn en gas.
• Chelidonium Majus: Bevorder vertering, verlig maagkrampe/spasmas en maagpyn.
• Glycyrrhiza Glabra: Verlig buikkrampe/spasmas en maagpyn.
• Zingiber Officiale: ’n Uiters kragtige antioksidant en anti-inflammatoriese middel wat help om die gladde spiere in jou maagvoering te verslap. Dit help ook met vertering, die bevordering van gesonde ingewande, die verligting van die spysverteringskanaal, naarheid en fasilitering in die genesing van ulkusse.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.