’n Rooi Kersfees
’n Rooi Kersfees hoef nie glinster-rooi te wees nie, jy kan die kleur aanpas om by jou styl te pas. Sonder blink Kersvaders kan jou Kerstafel klassiek en onvergeetlik wees. ’n Rooi Kersfees-tema is kindervriendelik juis omdat dit so helder is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Kindervriendelike suikerstokkies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Loer eers in jou eie kaste voordat jy die winkels invaar. Dit is lekker om iets ’n nuwe voorkoms te gee vir jou Kerstafel. Daar is baie rooi en wit eetgerei en versierings beskikbaar wat sagter op die oog is as net bloedrooi.
Vir jou geskenke, gebruik gewone slagterspapier en druk rooi ontwerpe op jou rekenaar om hieraan te heg. Rooi geruite lint is ’n wenner om hierdie geskenkies af te rond.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Slagterspapier is ’n goeie basis vir jou geskenke.
#rooirosewenk: Hou by koel rooie of warm rooie. Moet dit nie meng nie.
Liesel Trautman: 073 275 9494
Mr Price Home: 0800 212 535
Zara home: 010 020 -2837
@Home: 0860 576 576
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.