In die vervolgverhaal, geskryf deur Bernette Bergenthuin, stel Elma Postma jou voor aan Amie Kühn, ʼn belowende jong prokureur wie se byna perfekte lewe in ʼn oogwink verander toe sy besef haar kêrel dra nie haar belange op die hart nie.
Poll
[socialpoll id="2315068"]Skoonheid cat
Skoonheid category sidebarSkoonheid
Skoonheid sidebar