Hierdie voorkoms word verkry deur natuurlike kleure soos wit, room, sagte gryse en natuurlike hout. Jou mure en vloere moet lig wees. Ligte houtvloere is veral geskik vir hierdie voorkoms en geverfde sementvloere dra tot die neigingby – solank dit lig is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Tekstiele moet natuurlik, lig en gemaklik wees. Kies gordyne in plaas van blindings omdat dit jou omgewing ’n knus voorkoms gee. Natuurlike materiale soos linne of wol is ideaal.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vermy sterk oorhoofse ligte en kies eerder staanlampe om spesifieke areas van die vertrek te verlig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Rustieke Zen word nie gekenmerk aan oordadigheid nie, so kies jou bybehore volgens jou behoeftes. Hoe minder, hoe beter. Hou jou kleurpalet voortdurend in gedagte.
www.woolworths.co.za
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.