Winter is die seisoen vir rooiwyn en op 21 Augustus was Nasionale Shiraz-dag hier in Suid-Afrika gevier. Die maand staan egter alom bekend as Shiraz-maand en kelders gaan uit hul pad om wynliefhebbers te trakteer met spesiale aanbiedinge, proëe en interessante kos-en-wyn parings. Augustus is dus rooi … Shiraz-rooi!

Shiraz SA bied drie gelukkige lesers die geleentheid om elk ses bottels Shiraz te wen en saam fees te vier!
Drie gelukkige lesers staan die kans om een van hierdie pryse te wen:
- 1 kis 2016 Kleine Zalze Family Reserve Shiraz
- 1 kis Cederberg Shiraz – lopie oesjare geteken deur keldermeester David Nieuwoudt
- 1 kis Zandvliet Estate Shiraz
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
Sluitingsdatum: 26 September 2025


