Epi-max Ultra Weefselolie met Vitamien A, C en E, Bisabolol en Aandblomolie kan gebruik word om sensitiewe vel met littekens, rekmerke en ‘n ongelyke veltoon te bevogtig, voed en herstel.
Epi-max Ultra Weefselolie is vry van geur- en kleurstowwe, dierproefvry en geskik vir vegane. Dit is beskikbaar in ‘n koste-effektiewe 125 ml bottel en ‘n gerieflike 60 ml reisgrootte bottel.
Kry joune nou by apteke en toonaangewende kleinhandelaars. Vir meer inligting, besoek www.epimax.co.za
As jy swanger is of borsvoed, raadpleeg jou dokter voor gebruik. 202404081010163 April 2024.
Staan ‘n kans om 1 van drie Epi-max®-geskenkpakke ter waarde van R750 elk te WEN!
Bepalings en voorwaardes: Voorwaardes en bepalings geld en sal met die wenner gekommunikeer word. Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm en beantwoord die vraag.