Strand toe!
2016 lê byna op sy rug en dit is tyd om die batterye te herlaai. Of jy gaan kamp of in ’n strandhuis tuisgaan, mooi plastiek- en melamienware is hoog op jou lys as dit by buite-kuiers kom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die winkels is deurspek met die mooiste buitelug-eetgerei waar papierborde en afgeleefde roomysbakke nie meer plek het nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Met die branders wat rustig klots teen die sand en die seemeeue wat laag oor jou kuierplek duik, kan jy in styl onthaal.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
• Behou jou styl, maar moenie wegskram van kleur en patrone nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Plastiek en melamien krap maklik, so gebruik ’n sagte sponsie om dit skoon te hou.
• Los die kristal tuis, daar is pragtige plastiekglase beskikbaar.
• Melamien-eetborde is in verskeie patrone beskikbaar.
• Belê in ’n goeie koffiefles.
• Geen alkohol word op die strand toegelaat nie, so bêre dit maar vir daardie lieflike sonsondergang tuis ná ʼn lang dag tussen die branders.
Weylandts 021 914 1433
@Home 0860 576 576
Mr Price Home www.mrphome.com
Hello Pretty www.hellopretty.co.za
Yuppiechef www.yuppiechef.com
Woolworths: 0860 022 002
Umbrellas www.umbrellas.co.za
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.