Vir my wat nog nooit ‘n reekswedren aangepak het waar jy dag na dag weer ‘n groot uitdaging moet aanvaar nie, was dieTransCapeMTB bietjie van ‘n oorlewingstog en het ek nie veel tyd gehad om te stop en rond te kyk nie. Tog was Dag 6 van Greyton tot in Villiersdorp ‘n wonderlike dag. Dit was ook die eerste dag wat korter was – 69 km – en my lyf was baie gelukkig daaroor!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ons ry deur die prentjiemooi Genadendal en daarna durf ons nogal stewige tegniese roetes aan. Ek was bekommerd oor my vaardighede toe ek sien die roeteskedule gebruik woorde soos “tricky single tarck” en “tough technical routes.” Mense sukkel en val dat die stof en klippe spat, maar weer kom my vaardigheidslesse van Nicolle van der Geft by die PWC Bike Park tot my redding en ry ek soos ‘n gesoute MTBer die padjies uit. Dankie Nicolle!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Dis voorwaar die dag wat ek die heel meeste geniet het en selfs nie die stewige 6 km klim van oor die 1 000 m van Rusty Gate demp my vreugde nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }STAGE 6
“Heaven”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }12 Februarie 2015
Greyton – Villiersdorp
Afstand: 70 km | Klim: 1 811 m
Kenmerkende klimme: Greyton singletrack switchbacks | Middelplaas-klimme | RUSTY GATE
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.