Tropiese klapper-smoothie
Serves: 2
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- Bestanddele
- • 1 klein pynappel, geskil en in blokkies gesny
- • 1 piesang, geskil
- • 1 appel, ontkern
- • 150 ml klappermelk
- • handjie vol ys
- • kruisementblare vir versiering
Instructions
- Verwerk al die bestanddele in ’n voedselverwerker tot dik en romerig.
- Tooi met die mentblare.
Rooi Rose
Lees Meer
Mexikaanse eiergebak
22/04/2024
Hoender-en-pynappel-roerbraai
08/04/2024
Pruim-en-vye-tert met dubbelroomvla
08/04/2024