Vraag:
My tienerdogter sukkel vreeslik met olierigheid aan haar gesig wat veroorsaak dat sy heelwat klein knoppies ontwikkel. Kan julle enige gesigrome voorstel wat nie haar vel olierig sal laat nie, maar wat ook nie te duur is nie?
Antwoord:
Ons sê probeer een van die volgende rome spesiaal ontwerp vir olierige tienervelle:
Clean & Clear Dual Action Moisturiser (Oil-free)

Neutrogena Visibly Clear Pink Grapefruit Oil Free Moisturizer

The Body Shop Seaweed Mattifying Day Cream

Bio-Nike Acteen Hydramat Sebum Normalizing Cream

Essence Pure Skin Anti-Spot Moisturizer

