La Petite Ferme Boetieklandgoed
Waar Teen die hange van die Oliphantspas en Middagkransberg met ’n uitsig oor die Franschhoekvallei
Wat ’n Middag- of aandete met ’n Valentynsspyskaart en lewendige musiek
Gaan na 021 876 3016, restaurant@lapetiteferme.co.za of www.lapetiteferme.co.za


Plaisir de Merle Boetiekwynlandgoed
Waar Aan die voetheuwels van Simonsberg in die Stellenbosch-, Paarl- en Franschhoek-wynland
Wat ’n Wynmakerstafel-aandete met wynpasmaats
Kontak info@plaisirdemerle.co.za

Webersburg Wynlandgoed
Waar Teen die hange van die Helderberg tussen Stellenbosch en Somerset-Wes
Wat ’n Romantiese piekniek met lewendige musiek of ’n ete by die Bistro en/of twee nagte teen ’n spesiale prys
Gaan na (0)21 881 3636 of info@webersburg.co.za of www.webersburg.co.za


