kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Viniel vir jou huis

Glasflesse

Besit jy enige ou glasflesse? Gebruik mooi viniel-plakkers om dit te omskep en in jou kombuis as deel van jou dekor te gebruik. Groter flesse is ook prakties vir stoorplek. Kleiner flessies, waaruit jy iets kan drink, kan ook met viniel geplak word – ’n nuwe voorkoms vir flesse!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Viniel in hierdie foto: Crei Designs – jy kan ook jou eie patrone en ontwerpe vir hulle stuur.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Glasflesse (VOOR)

Glasflesse (NA)

Glasflesse (NA)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Fotorame

Die meeste van ons het ou fotorame wat nie meer gebruik word nie. Moenie dat dit stof opgaar nie! Vingerhappies is altyd ’n wenner wanneer gaste kom kuier. Maak vir jou keramiek-‘skinkborde’.

Viniel in hierdie foto: Crei Designs – jy kan ook jou eie patrone en ontwerpe vir hulle stuur.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Fotoraam (VOOR)

Fotoraam (NA)

Kombuis

Is die mure in jou kombuis vaal en leeg? Jy kan dit in ’n japtrap verander met hierdie pragtige viniel-teëls. Die teëls is individueel beskikbaar, so jy kan dit plak soos jy wil. In hierdie kombuis was die area net bo die plate baie leeg en met die viniel het dit dadelik na iets meer modern begin lyk.

#rooirosewenk
Voordat jy begin plak, meet die area en kyk presies hoe die plakkers kan pas. Dit sal voorkom dat jy dit nie oneweredig plak nie. Met teëls soos heirdie moet die patrone wat teen mekaar geplak word redelik presies wees, anders gaan mens dadelik die foute raaksien.

Viniel teëls in hierdie kombuis – Hope Vol Hoop

Kombuis (VOOR)

Kombuis (NA)

Kyk na die gallery hieronder vir nog inspirasie.

Verskaffers

• Crei Designs – www.creidesigns.com
• Eye Candy Décor – www.eyecandydecor.co.za
• Twiggy – www.twiggy.co.za
• Hope vol Hoop – https://www.facebook.com/HopeVolHoop/
• My Wall Tattoos – www.mywalltattoos.com
• Sticky Things – www.stickythings.co.za
• Wall Art Studios – www.wallartstudios.com

Deel
Gepubliseer deur
Greta Gericke

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

15 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.