Wat word gedoen?
Bloed word getrek en die konsentrasie van hemoblobien in jou bloed word akkuraat deur ’n patologielaboratorium ontleed, op grond waarvan verskillende diagnoses gemaak kan word.
Wat jou lesing beteken
Mans se hemoglobienvlak is gewoonlik hoër as vroue s’n, eerstens omdat vroue met menstruasie bloed verloor maar ook omdat hul testosteroon het, wat die produksie van hemoglobien stimuleer.
Die syfers kan ook effens van laboratorium tot laboratorium verskil maar gewoonlik lyk dit so:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Vir vroue
onder 11 te laag
11,5-14,4 normaal
bo 15 te hoog
• Vir mans
onder 13 te laag
13 – 16 normaal
bo 17 te hoog
Wat nou?
As dit hoog of laag is sal jou dokter ‘n ferritientoets ook aanvra en die twee toetse se uitslae saam lees om ‘n behoorlike diagnose te maak.
Lees ook:
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.