Kaffir-lemmetjie (kaffir lime leaf) is ’n sitrusplant van Suidoos-Asië. Kenmerkend van die plant is sy aromatiese, uurglasvormige blare en die vrug se growwe skil. Wees op die uitkyk vir die gedroogde blare.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sitroengras (lemon grass): Word algemeen in Oosterse en Karibiese geregte gebruik. Die buitenste deel van die stingel is hard, maar die binneste, sagte deel kan gebruik word. Kap die stingels fyn of kneus dit om die geur vry te stel voor jy dit by jou kos voeg.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.