Willem Botha tooi alledaagse vroue én bekende persoonlikhede in ’n pragprentjie met sy talent én gehalteprodukte.

Een leser kan ’n SKIN Willem Botha Beauty-geskenkpak ter waarde van R2 700 wen.

Dit sluit die volgende in:
- Ultimate Cleanser
- Advanced Serum
- Active Moisturiser
- Renewing Exfoliator
- Daily Protection
Bepalings en voorwaardes: Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm:
*Slegs een inskrywing per persoon
Sluitingsdatum: 15 Januarie 2026
Lees ook: Hier’s die regte volgorde waarin jy jou velsorgprodukte moet aanwend

