Met ’n geskiedenis van meer as 300 jaar is Twinings een van die wêreld se mees geliefde teemaatskappye. By Twinings hou ons nooit op om te leer, eksperimenteer en om nuwe tee-ervarings te skep nie. Ons passie vir tee strek van die eerste blaartjie tot die laaste slukkie, en ons werk reeds sedert die vroeë 18de eeu saam met sommige van ons teeplantasies wêreldwyd.
Die nuwe Twinings Green Tea Matcha is pas bekendgestel:
Dis tradisioneel en vol karakter – ons meesterlik gemengde Matcha Groen Tee in Japannese styl prikkel die sintuie met ’n heerlike aroma en ’n sagte, vol geur wat deur Japan se mees geliefde tee geïnspireer is.
Hierdie versnit van gestoomde en geroosterde groen tee en matcha, bied ’n sagte, gebalanseerde smaak en ’n ryk aroma. Dit bied die kenmerkende matcha-geur, maar sonder die bitter nasmaak.
Staan ’n kans om ’n Twinings-geskenkpak ter waarde van R1 000 te wen, wat die volledige nuwe Twinings Green Tea Matcha-reeks, ’n keur van Twinings-tee en ’n teekissie met vier kompartemente insluit.

Bepalings en voorwaardes: Voorwaardes en bepalings geld en sal met die wenner gekommunikeer word. Alle pryse in rooi rose is onderhewig aan beskikbaarheid en is nie oordraagbaar, herverkoopbaar of terugbetaalbaar vir kontant nie. Vir nog bepalings en voorwaardes, besoek www.rooirose.co.za
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in.
Sluitingsdatum: 15 Augustus 2026
