kategorieë: Nuut & NouKos

Wêreldkosdag: ’n viering van kos

Kos bring mense saam vir lang, luilekker kuiersessies en feeste. Kos koester en laat mense glimlag. Dit behoort eintlik elke dag gevier te word!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Om jou bestanddele ’n langer rakleeftyd te gee en die varsheid daarvan te verseker, is daar ’n paar wenke wat gevolg kan word. Ons deel ’n paar …

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

6 wenke om die rakleeftyd van kos te verleng

1. Stoor ekstra uie, sampioene en gerasperde kaas in ’n verseëlbare sakkie en vries dit om later in omelette of op hamburgers te gebruik.

2. Groente wat reeds oopgemaak is, kan in Glad Multi-Fresh-sakkies gestoor word om langer vars te bly.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

3. Bedek bakkies kos met kleefplastiek om te verhoed dat die kos uitdroog en gou sleg word.

4. Vries brood in groot Zip Seal verseëlbare-vrieskassakke en haal net die snye uit wat jy wil gebruik. Die brood sal dubbeld sy normale leeftyd vars bly.

5. Berei maaltye vooraf met bederfbare produkte in die yskas en vries dan. Dit verseker dat jy produkte gebruik wat later kan sleg word en vermors. Dit spaar ook kooktyd. Etes kan in die Zip Seal-sakke gevries word.

6. Hou kos georganiseer en merk dit om te verhoed dat daar kontaminasie tussen verskillende voedselgroepe is. Dit hou jou vrieskas netjies en voorkom dat jy onnodige aankope doen.

Besoek www.glad.co.za vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje
Tags: resepte

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

23 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.